Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+

  • 1 Kronieke 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.

  • 1 Kronieke 28:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en uit al my seuns (want Jehovah het my baie seuns gegee)+ het hy toe my seun Salomo+ gekies om op die troon+ van die koningskap van Jehovah oor Israel te sit.

  • Matteus 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Isai het die vader geword van Dawid,+ die koning.+

      Dawid het die vader geword van Salomo+ by die vrou van Uriʹa;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel