Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Intussen het Saul vir die Keniete+ gesê: “GAAN,+ VERTREK, GAAN WEG onder die Amalekiete uit, sodat ek jou nie saam met hulle wegvee nie. Jy het liefderyke goedhartigheid teenoor al die kinders van Israel bewys+ toe hulle uit Egipte opgetrek het.”+ Toe het die Keniete vertrek onder Aʹmalek uit.

  • Spreuke 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+

  • Hosea 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+

  • Miga 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel