Johannes 11:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Jesus het derhalwe nie meer in die openbaar+ onder die Jode+ rondgegaan nie, maar hy het daarvandaan na die landstreek naby die wildernis vertrek, na ’n stad wat Eʹfraim+ genoem word, en daar het hy saam met die dissipels gebly.
54 Jesus het derhalwe nie meer in die openbaar+ onder die Jode+ rondgegaan nie, maar hy het daarvandaan na die landstreek naby die wildernis vertrek, na ’n stad wat Eʹfraim+ genoem word, en daar het hy saam met die dissipels gebly.