23 Wanneer hulle julle in een stad vervolg, vlug na ’n ander+; want voorwaar, ek sê vir julle: Julle sal hoegenaamd nie die kring+ van die stede van Israel voltooi voordat die Seun van die mens kom nie.+
17 Maar hy het met sy hand vir hulle beduie+ om stil te bly en vir hulle in besonderhede vertel hoe Jehovah hom uit die gevangenis gebring het, en hy het gesê: “Vertel hierdie dinge vir Jakobus+ en die broers.” Daarop het hy uitgegaan en na ’n ander plek gereis.