9 Uiteindelik het Adoʹnia ’n offerande+ van skape en beeste en vetgemaakte diere gebring naby die klip Soheʹlet, wat langs En-Rogel+ is, en hy het al sy broers, die koning se seuns,+ en al die manne van Juda, die koning se knegte, genooi;
19 En hy het baie bulle en vetgemaakte diere en skape geoffer en al die seuns van die koning+ en die priester Abjaʹtar+ en Joab,+ die leërhoof, genooi; maar u kneg Salomo het hy nie genooi nie.+
25 Want hy het vandag afgegaan om baie bulle en vetgemaakte diere en skape te offer+ en om al die seuns van die koning en die leërhoofde en die priester Abjaʹtar+ te nooi; en kyk, hulle eet en drink voor hom en hulle sê aanhoudend: ‘Mag koning Adoʹnia lewe!’+