2 Samuel 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leër; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer. 1 Konings 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die berig het Joab+ bereik—want Joab was geneig om Adoʹnia te volg,+ hoewel hy nie geneig was om Absalom te volg nie+—en Joab het na die tent+ van Jehovah gevlug en aan die horings van die altaar begin vashou.+
16 En Joab,+ die seun van Seruʹja, was oor die leër; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.
28 En die berig het Joab+ bereik—want Joab was geneig om Adoʹnia te volg,+ hoewel hy nie geneig was om Absalom te volg nie+—en Joab het na die tent+ van Jehovah gevlug en aan die horings van die altaar begin vashou.+