14 “Jaïr,+ die seun van Manasʹse, het die hele Argobstreek+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete+ geneem, en hy het daardie dorpies van Basan na sy eie naam genoem, Hawwot-Jaïr,+ tot vandag toe.
5 en wat geheers het in die gebied van die berg Hermon+ en in Salka en in die hele Basan,+ tot by die grens van die Gesuriete+ en die Maägatiete,+ en die helfte van Giʹlead, tot die gebied van Sihon,+ die koning van Hesbon.+
8 Want toe ek in Gesur+ in Sirië gewoon het, het u kneg ’n plegtige gelofte gedoen+ en gesê: ‘As Jehovah my vir seker na Jerusalem terugbring, sal ek ook aan Jehovah diens verrig.’”+