2 Samuel 13:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Wat Absalom betref, hy het gevlug en na Gesur+ gegaan; en hy was drie jaar daar. 2 Samuel 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Daarop het Joab opgestaan en na Gesur+ gegaan en Absalom na Jerusalem gebring.+