1 Samuel 29:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hierop het Agis geantwoord en vir Dawid gesê: “Ek weet goed dat jy in my oë goed was, soos ’n engel van God.+ Maar die vorste van die Filistyne het gesê: ‘Laat hy nie saam met ons in die geveg optrek nie.’ 2 Samuel 19:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë.
9 Hierop het Agis geantwoord en vir Dawid gesê: “Ek weet goed dat jy in my oë goed was, soos ’n engel van God.+ Maar die vorste van die Filistyne het gesê: ‘Laat hy nie saam met ons in die geveg optrek nie.’
27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë.