9 Hierop het Agis geantwoord en vir Dawid gesê: “Ek weet goed dat jy in my oë goed was, soos ’n engel van God.+ Maar die vorste van die Filistyne het gesê: ‘Laat hy nie saam met ons in die geveg optrek nie.’
17 het u diensmeisie toe gesê: ‘Laat die woord van my heer die koning asseblief dien om rus te gee.’ Want soos ’n engel+ van die ware God, so is my heer die koning, om te onderskei wat goed en wat sleg is,+ en mag Jehovah u God met u wees.”