9 En u moet aan u kneg ’n gehoorsame hart gee om u volk te rig,+ om tussen goed en kwaad te onderskei;+ want wie kan hierdie moeilike volk van u+ rig?”+
28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.