Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet die verpligting teenoor Jehovah jou God nakom deur in sy weë te wandel,+ deur sy insettinge, sy gebooie en sy regterlike beslissings+ en sy getuienisse te onderhou, volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ sodat jy omsigtig kan optree in alles wat jy doen en oral waarheen jy jou wend;

  • 1 Konings 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En u moet aan u kneg ’n gehoorsame hart gee om u volk te rig,+ om tussen goed en kwaad te onderskei;+ want wie kan hierdie moeilike volk van u+ rig?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel