Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Spreuke 30:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet. Matteus 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+ 2 Petrus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+
17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet.
4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’;+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+
10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+ Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+