Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+

  • Deuteronomium 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe gooi, en hy moet sterf. So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim, en die hele Israel sal dit hoor en inderdaad bang word.+

  • 2 Samuel 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Agitoʹfel het vir Absalom gesê: “Laat my asseblief twaalfduisend man kies en opstaan en Dawid vannag agternasit.+

  • Spreuke 20:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+

  • Spreuke 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Luister na jou vader wat jou geboorte veroorsaak het,+ en moenie jou moeder verag bloot omdat sy oud geword het nie.+

  • Romeine 1:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 kwaadsprekers,+ haters van God, vermetel,+ hoogmoedig,+ aanmatigend,+ uitvinders van skadelike dinge,+ ongehoorsaam aan ouers,+

  • 2 Timoteus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel