Job 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dat die vreugdegeroep van die goddeloses van korte duur is+En dat die blydskap van ’n afvallige net ’n oomblik duur? Psalm 73:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarlik, op glibberige grond plaas u hulle.+U het hulle in puin laat val.+ Miga 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n seun verag ’n vader, ’n dogter staan op teen haar moeder,+ ’n skoondogter teen haar skoonmoeder;+ ’n mens se huisgenote is sy vyande.+ Matteus 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+
5 Dat die vreugdegeroep van die goddeloses van korte duur is+En dat die blydskap van ’n afvallige net ’n oomblik duur?
6 Want ’n seun verag ’n vader, ’n dogter staan op teen haar moeder,+ ’n skoondogter teen haar skoonmoeder;+ ’n mens se huisgenote is sy vyande.+