Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Die vrees van Jehovah is dissipline tot wysheid,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Matteus 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Elkeen dan wat hom soos hierdie jong kind sal verneder,+ hy is die grootste in die koninkryk van die hemele;+

  • Lukas 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, en hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

  • Romeine 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.

  • Efesiërs 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 met algehele ootmoed+ en sagmoedigheid, met lankmoedigheid,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra+

  • 1 Petrus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel