10 En Barak het Seʹbulon+ en Nafʹtali na Kedes begin bymekaarroep, en tienduisend man het opgetrek en in sy voetspore gevolg;+ en Deboʹra het saam met hom opgetrek.
27 En wat dan nou hierdie seëngeskenk+ betref wat u diensmeisie vir my heer gebring het, dit moet aan die jong manne gegee word wat in die voetstappe van my heer rondtrek.+