Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Neem asseblief die geskenk wat as ’n blyk van my seën na u toe gebring is,+ omdat God aan my guns betoon het en omdat ek alles het.”+ En hy het by hom bly aandring, sodat hy dit geneem het.+

  • 1 Samuel 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dadelik het Abiʹgail+ haar gehaas en tweehonderd brode en twee groot kruike wyn+ en vyf bereide skape+ en vyf sea geroosterde+ graan en honderd rosynekoeke+ en tweehonderd koeke van saamgeperste vye+ geneem en dit op die esels gesit.

  • 1 Samuel 30:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe Dawid by Siklag kom, het hy van die buit aan die ouer manne van Juda, sy vriende,+ gestuur en gesê: “Hier is vir julle ’n seëngeskenk+ uit die buit van Jehovah se vyande.”

  • 2 Konings 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy teruggegaan na die man van die ware God,+ hy met sy hele kamp, en gekom en voor hom gaan staan en gesê: “Kyk, nou weet ek beslis dat daar op die hele aarde geen God is nie, behalwe in Israel.+ En aanvaar nou asseblief ’n seëngeskenk+ van u kneg.”

  • Spreuke 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die geskenk van ’n mens maak vir hom die weg wyd oop,+ en dit sal hom selfs voor vernames bring.+

  • Spreuke 25:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 As die een wat jou haat, honger is, gee hom brood om te eet; en as hy dors is, gee hom water om te drink.+

  • Spreuke 25:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof,+ en Jehovah sal jou beloon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel