Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek verwek rampspoed teen jou uit jou eie huis;+ en ek sal jou vrouens voor jou oë neem en hulle aan jou medemens gee,+ en hy sal beslis by jou vrouens gaan lê voor die oë van hierdie son.+

  • 2 Samuel 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het Agitoʹfel vir Absalom gesê: “Hou gemeenskap met die byvrouens van u vader,+ wat hy agtergelaat het om die huis op te pas.+ En die hele Israel sal beslis hoor dat u u ’n stank+ gemaak het vir u vader,+ en die hande+ van almal wat by u is, sal beslis sterk word.”

  • 2 Samuel 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Uiteindelik het Dawid in sy huis in Jerusalem gekom.+ Toe het die koning die tien vroue+ geneem, die byvrouens wat hy agtergelaat het om die huis op te pas, en hy het hulle in ’n huis van bewaring gesit, maar hy het hulle van voedsel bly voorsien. En hy het geen gemeenskap met hulle gehad nie,+ maar hulle het tot die dag van hulle dood opgesluit gebly, in ’n weduweeskap met ’n lewende man.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel