2 Samuel 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+ Psalm 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah, ek het die woning van u huis liefgehad+En die woonplek van u heerlikheid.+ Psalm 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+
2 het die koning vir die profeet Natan+ gesê: “Kyk dan nou, ek woon in ’n huis van sederhout+ terwyl die ark van die ware God in tentdoeke woon.”+
4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+