36 Kyk! Hulle twee seuns is daar by hulle, Ahiʹmaäs+ van Sadok en Joʹnatan+ van Abjaʹtar; en deur middel van hulle moet julle my alles laat weet wat julle sal hoor.”
16 En stuur nou gou en vertel Dawid+ en sê: ‘Moenie vannag in die woestynvlaktes van die wildernis bly nie, maar u moet ook vir seker oortrek,+ sodat die koning en al die mense wat by hom is, nie verswelg+ word nie.’”
21 En nadat hulle weggegaan het, het hulle uit die put opgeklim en verder gegaan en koning Dawid vertel en vir Dawid gesê: “STAAN OP en trek gou deur die waters; want so het Agitoʹfel teen julle raad gegee.”+