1 Samuel 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Isai vir sy seun Dawid gesê: “Neem asseblief hierdie efa geroosterde graan+ en hierdie tien brode vir jou broers, en bring dit gou na die kamp vir jou broers. 2 Samuel 17:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;
17 Toe het Isai vir sy seun Dawid gesê: “Neem asseblief hierdie efa geroosterde graan+ en hierdie tien brode vir jou broers, en bring dit gou na die kamp vir jou broers.
28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;