Spreuke 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die geskenk is ’n steen wat guns verkry in die oë van die grootse besitter daarvan.+ Oral waarheen hy hom wend, behaal hy sukses.+ Spreuke 18:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die geskenk van ’n mens maak vir hom die weg wyd oop,+ en dit sal hom selfs voor vernames bring.+
8 Die geskenk is ’n steen wat guns verkry in die oë van die grootse besitter daarvan.+ Oral waarheen hy hom wend, behaal hy sukses.+