Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 29:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Lea het swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en hom toe Ruben+ genoem, want sy het gesê: “Dit is omdat Jehovah my ellende aangesien het,+ want nou sal my man my liefkry.”

  • Eksodus 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarom het God die kinders van Israel aangesien, en God het daarvan kennis geneem.

  • Eksodus 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+

  • Psalm 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Aanskou my ellende en my moeite,+

      En vergewe al my sondes.+

  • Spreuke 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel