2 Samuel 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En teen die aand het Dawid van sy bed af opgestaan en op die dak+ van die koning se huis gaan rondloop; en van die dak af het hy ’n vrou gesien+ wat bad, en die vrou was baie mooi in voorkoms.+
2 En teen die aand het Dawid van sy bed af opgestaan en op die dak+ van die koning se huis gaan rondloop; en van die dak af het hy ’n vrou gesien+ wat bad, en die vrou was baie mooi in voorkoms.+