Spreuke 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hulle voete hardloop na pure slegtheid,+ en hulle haas hulle voortdurend om bloed te vergiet.+ Spreuke 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+
16 Want hulle voete hardloop na pure slegtheid,+ en hulle haas hulle voortdurend om bloed te vergiet.+
16 Want hulle slaap nie as hulle nie kwaad doen nie,+ en hulle slaap is hulle ontneem as hulle nie iemand laat struikel nie.+