Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En een van die dienaars het geantwoord en gesê: “Kyk! Ek het gesien dat ’n seun van Isai, die Betlehemiet, ’n geoefende speler+ is, en hy is ’n dapper, sterk man+ en ’n krygsman+ en ’n intelligente spreker+ en ’n welgevormde man,+ en Jehovah is met hom.”+

  • 2 Samuel 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En al sy knegte het langs hom oorgetrek; en al die Keretiete en al die Peletiete+ en al die Gittiete,+ seshonderd man wat hom uit Gat+ gevolg het, het voor die koning se aangesig oorgetrek.

  • 2 Samuel 23:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Dít is die name van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het: Joʹseb-Basseʹbet,+ ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor agthonderd wat in een slag gesneuwel het.

  • 2 Samuel 23:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat Abiʹsai+ betref, die broer van Joab, die seun van Seruʹja,+ hy was die hoof van die dertig, en hy het sy spies oor driehonderd gesneuweldes geswaai, en hy het ’n reputasie soos die drie gehad.+

  • 1 Kronieke 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wat die sterk manne van die krygsmag betref, daar was Aʹsahel,+ die broer van Joab; Elʹhanan,+ die seun van Dodo uit Betlehem;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel