Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’

  • Josua 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En sy het vir die manne gesê: “Ek weet dat Jehovah beslis die land aan julle sal gee,+ en dat die skrik vir julle op ons geval het,+ en dat al die inwoners van die land mismoedig geword het weens julle.+

  • Josua 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die manne van Ai het van hulle omtrent ses-en-dertig man doodgemaak, en hulle het hulle van voor die poort tot by Sebaʹrim agtervolg+ en hulle op die afdraand bly doodmaak. Gevolglik het die hart van die volk begin smelt en soos water geword.+

  • 1 Samuel 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe Saul+ en die hele Israel hierdie woorde van die Filistyn hoor, het hulle verskrik en baie bang geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel