23 En kyk na en vind uit omtrent al die skuilplekke waar hy wegkruip; en julle moet met die bewys na my toe terugkeer, en ek sal saam met julle gaan; en as hy in die land is, sal ek hom ook sorgvuldig onder al die duisende+ van Juda soek.”
9 Kyk! Hy kruip nou weg+ in een van die kuile of op een van die ander plekke; en sodra hy hulle aan die begin oorval, dan sal die een wat daarvan te hore kom, sekerlik hoor en sê: ‘Die manskappe wat Absalom volg, het ’n nederlaag gely!’