1 Samuel 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah maak dood, en Hy bewaar lewe,+Hy laat na Sjeool afdaal,+ en Hy laat daaruit opkom.+ Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom. Jesaja 46:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+