27 En die koning het verder vir die priester Sadok gesê: “Jy is ’n siener,+ nie waar nie? Keer tog in vrede na die stad terug, en ook jou seun Ahiʹmaäs en Joʹnatan,+ die seun van Abjaʹtar, julle twee seuns, saam met julle.
42 Terwyl hy nog gepraat het, kyk, toe het Joʹnatan,+ die seun van die priester Abjaʹtar, gekom. En Adoʹnia het gesê: “Kom in, want jy is ’n dapper man, en jy bring goeie nuus.”+