2 Konings 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 In dié dae het Hiskiʹa tot die dood toe siek geword.+ Toe het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, by hom gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Gee bevele aan jou huisgesin,+ want jy sal inderdaad sterf en nie lewe nie.’”+
20 In dié dae het Hiskiʹa tot die dood toe siek geword.+ Toe het die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, by hom gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Gee bevele aan jou huisgesin,+ want jy sal inderdaad sterf en nie lewe nie.’”+