2 Toe het die koning vir Siba gesê: “Wat is jou bedoeling met hierdie dinge?”+ Hierop het Siba gesê: “Die esels is vir die huisgesin van die koning om op te ry, en die brood en die vrag somervrugte is vir die jong manne+ om te eet, en die wyn is vir die vermoeides+ in die wildernis+ om te drink.”