2 Samuel 15:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+ Psalm 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u het my reg en my regsaak behartig;+U het op die troon gesit en met regverdigheid reggespreek.+
25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+
4 Want u het my reg en my regsaak behartig;+U het op die troon gesit en met regverdigheid reggespreek.+