2 Samuel 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het die koning vir hulle gesê: “Wat goed is in julle oë, sal ek doen.”+ En die koning het langs die poort bly staan,+ en al die manskappe het by honderde en by duisende uitgetrek.+
4 Toe het die koning vir hulle gesê: “Wat goed is in julle oë, sal ek doen.”+ En die koning het langs die poort bly staan,+ en al die manskappe het by honderde en by duisende uitgetrek.+