Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 13:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Intussen het Absalom gevlug.+ Later het die jong man, die wag,+ sy oë opgeslaan en gesien, en kyk! daar het baie mense gekom van die pad agter hom, aan die kant van die berg.

  • 2 Konings 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die wag+ het op die toring+ in Jisʹreël+ gestaan, en hy het die deinende massa van Jehu se manne gesien terwyl hy aangekom het, en hy het dadelik gesê: “Ek sien ’n deinende massa manne.” Daarop het Joram gesê: “Neem ’n ruiter en stuur hom om hulle tegemoet te gaan, en laat hom sê: ‘Is dit vrede?’”+

  • Jesaja 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want só het Jehovah vir my gesê:

      “Gaan, sit ’n wag uit, sodat hy kan sê presies wat hy sien.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel