Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die wag+ het op die toring+ in Jisʹreël+ gestaan, en hy het die deinende massa van Jehu se manne gesien terwyl hy aangekom het, en hy het dadelik gesê: “Ek sien ’n deinende massa manne.” Daarop het Joram gesê: “Neem ’n ruiter en stuur hom om hulle tegemoet te gaan, en laat hom sê: ‘Is dit vrede?’”+

  • Jesaja 62:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Op jou mure, o Jerusalem, het ek wagte aangestel.+ Laat hulle die hele dag en die hele nag, voortdurend, nie stilbly nie.+

      “Julle wat van Jehovah melding maak,+ laat daar geen stilswye van julle kant wees nie,+

  • Jeremia 51:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+

  • Esegiël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Mensekind, ’n wag het ek jou vir die huis van Israel gemaak,+ en jy sal woorde uit my mond hoor en jy moet hulle namens my waarsku.+

  • Esegiël 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hy die swaard oor die land sien kom en op die horing blaas en die volk waarsku,+

  • Habakuk 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Op my wagpos sal ek bly staan,+ en ek sal deurentyd op die verskansing staan; en ek sal wag hou,+ om te sien wat hy deur my sal sê+ en wat ek op my teregwysing sal antwoord.+

  • Matteus 24:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel