1 Konings 1:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Terwyl hy nog gepraat het, kyk, toe het Joʹnatan,+ die seun van die priester Abjaʹtar, gekom. En Adoʹnia het gesê: “Kom in, want jy is ’n dapper man, en jy bring goeie nuus.”+ Spreuke 25:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Soos koue water op ’n moeë siel,+ so is ’n goeie berig uit ’n ver land.+
42 Terwyl hy nog gepraat het, kyk, toe het Joʹnatan,+ die seun van die priester Abjaʹtar, gekom. En Adoʹnia het gesê: “Kom in, want jy is ’n dapper man, en jy bring goeie nuus.”+