9 Laat jou oë op die land wees wat hulle sal oes, en jy moet saam met hulle gaan. Het ek nie die jong manne beveel om jou nie aan te raak+ nie? Wanneer jy dors is, moet jy ook na die houers gaan en drink van wat die jong manne sal skep.”+
42 En elkeen wat een van hierdie kleintjies net ’n beker koue water gee om te drink omdat hy ’n dissipel is, voorwaar, ek sê vir julle, hy sal sy beloning hoegenaamd nie verloor nie.”+