2 Samuel 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dawid was dertig jaar oud toe hy koning geword het. Veertig jaar lank+ het hy as koning geheers. 1 Konings 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die dae dat Dawid oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron+ het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+ 1 Kronieke 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Dawid was oud+ en versadig van dae, en daarom het hy sy seun Salomo+ koning oor Israel gemaak. 1 Kronieke 29:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 en die dae dat hy oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+ Psalm 90:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die dae van ons jare is op sigself sewentig jaar;+En as dit weens besondere krag tagtig jaar is,+Is dit nietemin vol moeite en skadelike dinge;+Want gou sal dit verbygaan, en ons vlieg daarheen.+
11 En die dae dat Dawid oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron+ het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+
27 en die dae dat hy oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+
10 Die dae van ons jare is op sigself sewentig jaar;+En as dit weens besondere krag tagtig jaar is,+Is dit nietemin vol moeite en skadelike dinge;+Want gou sal dit verbygaan, en ons vlieg daarheen.+