1 Konings 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En sodra my heer die koning met sy voorvaders ontslaap,+ sal ek en ook my seun Salomo beslis oortreders word.” 2 Kronieke 9:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Uiteindelik het Salomo met sy voorvaders ontslaap. En hulle het hom in die Stad van Dawid, sy vader,+ begrawe; en sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek begin regeer.+
21 En sodra my heer die koning met sy voorvaders ontslaap,+ sal ek en ook my seun Salomo beslis oortreders word.”
31 Uiteindelik het Salomo met sy voorvaders ontslaap. En hulle het hom in die Stad van Dawid, sy vader,+ begrawe; en sy seun Rehaʹbeam+ het in sy plek begin regeer.+