Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die seun van Salomo was Rehaʹbeam,+ sy seun Abiʹa,+ sy seun Asa,+ sy seun Joʹsafat,+

  • 2 Kronieke 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.

  • Prediker 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wie weet of hy wys of dwaas sal wees?+ Tog sal hy die beheer oorneem oor al my harde werk waaraan ek hard gewerk het en waarin ek wysheid getoon het onder die son.+ Ook dit is nietigheid.

  • Matteus 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Salomo het die vader geword van Rehaʹbeam;+

      Rehaʹbeam het die vader geword van Abiʹa;

      Abiʹa+ het die vader geword van Asa;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel