1 Kronieke 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die seun van Salomo was Rehaʹbeam,+ sy seun Abiʹa,+ sy seun Asa,+ sy seun Joʹsafat,+ 2 Kronieke 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie. Matteus 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Salomo het die vader geword van Rehaʹbeam;+Rehaʹbeam het die vader geword van Abiʹa;Abiʹa+ het die vader geword van Asa;+
7 En leeglêers,+ deugniete,+ het by hom bly bymekaarkom. Uiteindelik het hulle die oorhand gekry oor Rehaʹbeam, die seun van Salomo, toe Rehaʹbeam+ nog jonk en flouhartig was,+ en hy was nie opgewasse teen hulle nie.
7 Salomo het die vader geword van Rehaʹbeam;+Rehaʹbeam het die vader geword van Abiʹa;Abiʹa+ het die vader geword van Asa;+