11 En hy het gesê: “Dít sal die regmatige deel+ word van die koning wat oor julle sal regeer: Julle seuns sal hy neem+ en hulle vir hom in sy strydwaens+ en by sy ruiters plaas,+ en party sal voor sy strydwaens uit moet hardloop;+
18 En julle sal beslis in daardie dag uitroep weens julle koning,+ wat julle vir julle gekies het, maar Jehovah sal julle in daardie dag nie antwoord nie.”+
7 En Salomo het twaalf bestuurders oor die hele Israel gehad, en hulle het die koning en sy huishouding van voedsel voorsien. Dit het op elkeen neergekom om een maand in die jaar die voedsel te voorsien.+