2 Kronieke 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En koning Rehaʹbeam het begin beraadslaag+ met die ouer manne wat die hele tyd in sy vader Salomo se diens was terwyl hy nog gelewe het en gesê: “Hoe raai julle aan moet hierdie volk geantwoord word?”+ Spreuke 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Neig jou oor en hoor die woorde van die wyses,+ sodat jy jou hart op my kennis kan rig.+
6 En koning Rehaʹbeam het begin beraadslaag+ met die ouer manne wat die hele tyd in sy vader Salomo se diens was terwyl hy nog gelewe het en gesê: “Hoe raai julle aan moet hierdie volk geantwoord word?”+