Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het die jong manne wat saam met hom grootgeword het, met hom gepraat en gesê: “Só moet u sê vir die volk wat met u gepraat en gesê het: ‘U vader het ons juk swaar gemaak, maar maak ú dit ligter op ons’; só moet u vir hulle sê:+ ‘My pinkie sal beslis dikker as my vader se heupe wees.+

  • Psalm 140:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die grootprater—laat hy nie op die aarde stewig bevestig word nie.+

      Die man van geweld—laat die kwaad op hom jag maak met slag op slag.+

  • Spreuke 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die lippe van die sot kom in ’n rusie,+ en sy mond roep selfs om slae.+

  • Spreuke 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel