Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe Haman inkom, het die koning vir hom gesê: “Wat moet gedoen word met die man aan wie dit die koning behaag om eer te bewys?”+ Hierop het Haman in sy hart gesê: “Aan wie sou dit die koning meer behaag om eer te bewys as aan my?”+

  • Spreuke 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+

  • Lukas 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel