Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar ek sal nie die hele koninkryk afskeur nie.+ Een stam sal ek aan jou seun gee, ter wille van my kneg Dawid+ en ter wille van Jerusalem wat ek uitgekies het.”+

  • 2 Kronieke 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat ons betref, Jehovah is ons God,+ en ons het hom nie verlaat nie; maar priesters, die seuns van Aäron, dien Jehovah, en so ook die Leviete in die werk.+

  • 2 Kronieke 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Amaʹsia het Juda bymekaargebring en hulle volgens die huis van hulle voorvaders+ opgestel, volgens die hoofde oor duisend+ en volgens die hoofde oor honderd,+ vir die hele Juda en Benjamin; en hy het hulle van twintig+ jaar en ouer geregistreer, en uiteindelik het hy gevind dat hulle driehonderdduisend uitgesoekte manne was wat in die leër uittrek, wat lans+ en groot skild+ kon hanteer.

  • Hosea 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Met leuens het Eʹfraim my omring,+ en met bedrog die huis van Israel. Maar Juda swerf nog rond met God,+ en hy is trou teenoor die Allerheiligste.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel