Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En toe die hele Israel hoor dat Jeroʹbeam teruggekeer het, het hulle dadelik gestuur en hom na die vergadering laat roep en hom koning oor die hele Israel gemaak.+ Niemand het ’n volgeling van die huis van Dawid geword nie, behalwe die stam Juda alleen.+

  • 2 Kronieke 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe Rehaʹbeam in Jerusalem aankom,+ het hy onmiddellik die huis van Juda en Benjamin+ bymekaar laat kom, honderd-en-tagtigduisend uitgesoekte weerbare manne,+ om teen Israel te veg ten einde die koninkryk na Rehaʹbeam terug te bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel