4 “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of ’n afbeelding van enigiets maak wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is nie.+
29 Maar van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het,+ het Jehu nie afgewyk nie, dit wil sê die goue kalwers+ waarvan een in Bet-El en een in Dan was.+
29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+